Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< Die Woord vir Dinsdag 19 Augustus 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Dit skrywe ek aan julle, my liewe kinders, dat julle nie moet sondig nie. En as een van ons sondig - ons het Jesus Christus, die regverdige, as ons voorspraak by die Vader.

1 Johannes 2:1

Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.

Matteus 6:15

1 Johannes 2 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 Dit skrywe ek aan julle, my liewe kinders, dat julle nie moet sondig nie. En as een van ons sondig-ons het Jesus Christus, die regverdige, as ons voorspraak by die Vader.
2 Hy is die versoening vir ons sondes; en nie net vir óns sondes nie, maar ook vir dié van die hele wêreld.
3 As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken.
4 Iemand wat sê: "Ek ken Hom," maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie.

Read more...(to top)

Matteus 6 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

12 en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree;
13 en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose. (Aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.)
14 "As julle ander mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe.
15 Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie."
16 "As julle vas, moet julle nie soos skynheiliges met lang gesigte rondloop nie. Hulle mismaak hulle gesigte sodat die mense kan sien dat hulle vas. Dit verseker Ek julle: Hulle het hulle beloning klaar weg.
17 Nee, as jy vas, versorg jou hare en was jou gesig
18 sodat niemand kan sien dat jy vas nie, behalwe jou Vader wat jy nie kan sien nie. Jou Vader wat sien wat verborge is, sal jou beloon."

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

My little children, I am writing these things to you so that you may not sin. But if anyone does sin, we have an advocate with the Father, Jesus Christ the righteous.

1 John 2:1

If you do not forgive others their trespasses, neither will your Father forgive your trespasses.

Matthew 6:15

1 Johannes 2 (English Standard Version)

1 My little children, I am writing these things to you so that you may not sin. But if anyone does sin, we have an advocate with the Father, Jesus Christ the righteous.
2 He is the propitiation for our sins, and not for ours only but also for the sins of the whole world.
3 And by this we know that we have come to know him, if we keep his commandments.
4 Whoever says “I know him” but does not keep his commandments is a liar, and the truth is not in him,

Read more...(to top)

Matteus 6 (English Standard Version)

12 and forgive us our debts,
as we also have forgiven our debtors.
13 And lead us not into temptation,
but deliver us from evil.
14 For if you forgive others their trespasses, your heavenly Father will also forgive you,
15 but if you do not forgive others their trespasses, neither will your Father forgive your trespasses.
16 “And when you fast, do not look gloomy like the hypocrites, for they disfigure their faces that their fasting may be seen by others. Truly, I say to you, they have received their reward.
17 But when you fast, anoint your head and wash your face,
18 that your fasting may not be seen by others but by your Father who is in secret. And your Father who sees in secret will reward you.

Read more...(to top)