Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< Die Woord vir Donderdag 19 Junie 2025

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

"Christus het geen sonde gedoen nie en uit sy mond het daar nooit 'n leuen gekom nie." Toe Hy beledig is, het Hy nie terug beledig nie, toe Hy gely het, het Hy nie gedreig nie, maar alles oorgelaat aan Hom wat regverdig oordeel.

1 Petrus 2:22-23

Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde.

1 Johannes 1:7

1 Petrus 2 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

19 Dit is genade as iemand die pyn van onverdiende lyding verduur omdat hy aan God getrou wil wees.
20 As julle gestraf word wanneer julle oortree het, watter verdienste is daarin as julle dit verdra? Maar om lyding te verdra wanneer julle goed doen, dit is genade van God.
21 Juis hiervoor is julle ook geroep, omdat Christus self vir julle gely en so vir julle 'n voorbeeld gestel het, sodat julle in sy voetspore kan volg.
22 "Hy het geen sonde gedoen nie en uit sy mond het daar nooit 'n leuen gekom nie."
23 Toe Hy beledig is, het Hy nie terug beledig nie, toe Hy gely het, het Hy nie gedreig nie, maar alles oorgelaat aan Hom wat regverdig oordeel.
24 Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra. Daardeur is ons vir die sondes dood en kan ons lewe in gehoorsaamheid aan die wil van God. Deur sy wonde is julle genees.
25 Julle het immers soos skape rondgedwaal, maar nou het julle teruggekom na julle Herder en die Bewaker van julle lewe.

Read more...(to top)

1 Johannes 1 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

4 Dit skryf ons sodat ons blydskap volkome kan wees.
5 Dít is nou die boodskap wat ons by Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie.
6 As ons beweer dat ons aan Hom deel het, en ons lewe in die duisternis, lieg ons en handel ons nie volgens die waarheid nie.
7 Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde.
8 As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie.
9 Maar as ons ons sondes bely-Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.
10 As ons beweer dat ons nie gesondig het nie, maak ons Hom tot leuenaar en is sy woord nie in ons nie.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

Christ committed no sin, neither was deceit found in his mouth. When he was reviled, he did not revile in return; when he suffered, he did not threaten, but continued entrusting himself to him who judges justly.

1 Peter 2:22-23

If we walk in the light, as he is in the light, we have fellowship with one another, and the blood of Jesus his Son cleanses us from all sin.

1 John 1:7

1 Petrus 2 (English Standard Version)

19 For this is a gracious thing, when, mindful of God, one endures sorrows while suffering unjustly.
20 For what credit is it if, when you sin and are beaten for it, you endure? But if when you do good and suffer for it you endure, this is a gracious thing in the sight of God.
21 For to this you have been called, because Christ also suffered for you, leaving you an example, so that you might follow in his steps.
22 He committed no sin, neither was deceit found in his mouth.
23 When he was reviled, he did not revile in return; when he suffered, he did not threaten, but continued entrusting himself to him who judges justly.
24 He himself bore our sins in his body on the tree, that we might die to sin and live to righteousness. By his wounds you have been healed.
25 For you were straying like sheep, but have now returned to the Shepherd and Overseer of your souls.

Read more...(to top)

1 Johannes 1 (English Standard Version)

4 And we are writing these things so that our joy may be complete.
5 This is the message we have heard from him and proclaim to you, that God is light, and in him is no darkness at all.
6 If we say we have fellowship with him while we walk in darkness, we lie and do not practice the truth.
7 But if we walk in the light, as he is in the light, we have fellowship with one another, and the blood of Jesus his Son cleanses us from all sin.
8 If we say we have no sin, we deceive ourselves, and the truth is not in us.
9 If we confess our sins, he is faithful and just to forgive us our sins and to cleanse us from all unrighteousness.
10 If we say we have not sinned, we make him a liar, and his word is not in us.

Read more...(to top)