Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

Die Woord vir Dinsdag 30 April 2024

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Julle mag nie steel nie en julle mag nie lieg of mekaar bedrieg nie.

Levitikus 19:11

Petrus sê vir Ananias:

"Jy het nie vir mense gelieg nie maar vir God."

Handelinge 5:4

Levitikus 19 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

8 Wie daarvan eet, is skuldig, want hy ontheilig wat aan die Here gewy is. So iemand sal van sy volksgenote afgesny word.
9 "Wanneer julle julle lande afoes, moet julle nie die wenakkers afoes nie en ook nie die are wat bly lê, agterna optel nie.
10 Julle moet ook nie die wingerde 'n tweede keer oes of die korrels wat val, optel nie. Laat dit alles bly vir die armes en die vreemdelinge. Ek is die Here julle God.
11 "Julle mag nie steel nie en julle mag nie lieg of mekaar bedrieg nie.
12 Julle mag nie 'n vals eed aflê in my Naam en so die Naam van julle God ontheilig nie. Ek is die Here.
13 "Jy mag nie jou naaste uitbuit of hom beroof nie. Jy mag nie 'n dagloner se loon terughou tot die volgende dag nie.
14 Uit eerbied vir jou God mag jy nie 'n dowe vloek of 'n hindernis in die pad van 'n blinde lê nie. Ek is die Here.

Read more...(to top)

Handelinge 5 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 Maar daar was ook 'n sekere man, Ananias, en sy vrou, Saffira, wat 'n eiendom verkoop het.
2 Met die medewete van sy vrou het hy van die verkoopprys vir hulleself agtergehou en net 'n gedeelte daarvan gebring en vir die apostels gegee.
3 Petrus sê toe vir hom: "Ananias, hoekom het jy jou deur die Satan laat omhaal om vir die Heilige Gees te lieg en van die verkoopprys van die grond vir jouself agter te hou?
4 Die grond was mos joune, en toe dit verkoop is, kon jy met die geld gemaak het wat jy wou. Wat het jou besiel om dit te doen? Jy het nie vir mense gelieg nie maar vir God."
5 Toe Ananias dit hoor, het hy dood neergeval; en al die ander wat dit gehoor het, het baie bang geword.
6 'n Paar van die jonges het nader gekom, hom toegedraai en gaan begrawe.
7 Omtrent drie uur later het sy vrou daar aangekom, onbewus van wat gebeur het.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

You shall not steal; you shall not deal falsely; you shall not lie to one another.

Leviticus 19:11

Peter said to Ananias:

You have not lied to men but to God.

Acts 5:4

Levitikus 19 (English Standard Version)

8 and everyone who eats it shall bear his iniquity, because he has profaned what is holy to the Lord, and that person shall be cut off from his people.
9 “When you reap the harvest of your land, you shall not reap your field right up to its edge, neither shall you gather the gleanings after your harvest.
10 And you shall not strip your vineyard bare, neither shall you gather the fallen grapes of your vineyard. You shall leave them for the poor and for the sojourner: I am the Lord your God.
11 “You shall not steal; you shall not deal falsely; you shall not lie to one another.
12 You shall not swear by my name falsely, and so profane the name of your God: I am the Lord.
13 “You shall not oppress your neighbor or rob him. The wages of a hired servant shall not remain with you all night until the morning.
14 You shall not curse the deaf or put a stumbling block before the blind, but you shall fear your God: I am the Lord.

Read more...(to top)

Handelinge 5 (English Standard Version)

1 But a man named Ananias, with his wife Sapphira, sold a piece of property,
2 and with his wife's knowledge he kept back for himself some of the proceeds and brought only a part of it and laid it at the apostles' feet.
3 But Peter said, “Ananias, why has Satan filled your heart to lie to the Holy Spirit and to keep back for yourself part of the proceeds of the land?
4 While it remained unsold, did it not remain your own? And after it was sold, was it not at your disposal? Why is it that you have contrived this deed in your heart? You have not lied to men but to God.”
5 When Ananias heard these words, he fell down and breathed his last. And great fear came upon all who heard of it.
6 The young men rose and wrapped him up and carried him out and buried him.
7 After an interval of about three hours his wife came in, not knowing what had happened.

Read more...(to top)