Die Woord vir Sondag 19 Mei 2024

Leer my om u wil te doen, want U is my God! Laat u goeie Gees my op 'n gelyk pad lei.

Psalm 143:10

Jesus sê vir sy dissipels:

Wanneer Hy kom, sal Hy bewys dat die wêreld skuldig is aan sonde, en dat die reg aan my kant is, en dat die oordeel al gekom het.

Johannes 16:8