Die Woord vir Vrydag 2 Mei 2025

Alles wat U doen, is heilig, o God.

Psalm 77:14

Die mense gaan kyk toe wat gebeur het. Hulle kom by Jesus en daar kry hulle die man uit wie die bose geeste uitgevaar het. Hy sit by die voete van Jesus, met klere aan en by sy volle verstand, en hulle het bang geword.

Lukas 8:35