Die Woord vir Vrydag 1 November 2024

Vaders, moenie julle kinders so behandel dat hulle opstandig word nie, maar maak hulle groot met tug en vermaning soos die Here dit wil.

Efesiërs 6:4

Is daar miskien 'n kind wat nie deur sy vader getug word nie?

Hebreërs 12:7