Die Woord vir Maandag 25 Augustus 2025
Die God van jou vader sal jou help, die Almagtige sal jou seën, Hy seën jou met reën uit die hemel.
Genesis 49:25
Jesus sê vir sy dissipels:
Wie van julle kan deur hom te bekommer sy lewe met een uur verleng? As julle nie eens so 'n klein dingetjie kan regkry nie, waarom bekommer julle julle oor die ander dinge?
Lukas 12:25-26
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/